Soet koekies / Sugar cookies
Price range: R42,00 through R95,00
Hierdie koekie word gekenmerk deur ‘n sagte tekstuur en heerlike soetigheid. Die hartjie vorm maak dit ‘n ideale geskenk vir enige iemand vir wie jy omgee.
This cookie is characterized by its soft txture and delightfull sweetness. The heart shaped form makes it an ideal gift for anyone you care for.
Description
Bestandele: margarien, suiker, eiers, geursel, meel, rysmiddels, sout
Ingredients: margarine, sugar, eggs, flavouring, wheat flour, leavening agents, salt
Additional information
| Weight | 05 g |
|---|---|
| Dimensions | N/A |


