-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 ‘n Heerlike sagte koekie propvol veenbessies en pistachio neute. Die sagte bessie geur gaan heerlik saam met ‘n koppie tee.
A soft cookie crammed full of cranberries and pistachios. The light cranbarry flavour goes lovely with a cup of tea.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 ‘n Baie gewilde koekie gevul met alles wat goed is. Perfek saam met daardie eerste koppie koffie waanneer daar nie tyd is vir ontbyt nie. Ook ‘n heerlike voedsame happie vir die skool kosblik.
A very popular cookie filled with all that is good. Perfect with that first cup of coffee on a hasty morning. Also, a tasty and filling treat for the school lunch box.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekies is ‘n heerlike bederf en word gekarakteriseer deur hul sagte botterige basis en die soetsuur smaak van appelkooskonfyt. Hulle is perfek vir enige gleentheid en ‘n gunsteling van koekieliefhebbers oral in die wêreld.
These cookies are a delightful treat characterized by their tender buttery base and the sweet, tangy taste of apricot jam. They are perfect for any occasion, making them a favourite of cookie lovers the world over.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Gemmer koekies kom uit die antieke tye en is deel van die geskiedenis van verskeie volke. Hulle word gekenmerk deur ‘n warm spesery-agtige geur. Niks is beter saam met daardie laaste koppie tee vir die dag nie!
Ginger cookies date back to ancient times and forms part of the history of many nations. They are known for there rich spicy flavour. Nothing goes better with the lasty cup of tea of the day!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie is ons heel gewildste koekie! Proe gerus een en jy sal verstaan waarom. Glo my, dit gaan nie by een koekie bly nie!
This is our most popular cookie! Taste one and you will understand why. Trust me, it will not be only one cookie!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Die resep vir koekies kom al die pad van New York af en hulle is regtig heerlik! Die perfekte kombinasie van sout en soet sal jou hand in die koekieblik hou. En ons werk nie spaarsamig met die sjokolade splinters nie!
The recipe for these cookies comes all the way from New York and they are truly amazing! The perfect combination of salty and sweet will keep your hand in the cookie bin. And we do not skimp on the choc chips!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 ‘n Sagte balletjie bymekaargehou met fyn amandels en bedek met fyn, poeier suiker. Die koekie is nie te soet nie, maar in die middel lê en wag ‘n heerlike sjokolade verrassing.
A soft ball held together with grounded almonds and covered in fine, powdered sugar. This cookie is not very sweet; however, in the middle you will be surprised by a chocolate delight.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie is die beste sagte koekie met die ryk neuterige geur geliefd deur vele mense. Hulle het ‘n soet balans van suiker en ‘n knippie sout wat die algehele smaak verbeter. Grondboontjiekoekies is ‘n klassieke gunsteling wat terug dateer na die Eerste Wêreldoorlog. Hulle word diksels saam met ‘n glas melk geniet en is perfek vir enige geleentheid.
This is the ultimate soft cookie with the rich nutty flavour beloved by many. They have a sweet balance of sugar and a hint of salt which enhances the overall flavour. Peanut butter cookies are a classic favourite which date back to the first world war. They are often enjoyed with a glass of milk and is perfect for any occasion.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 ‘n Growwe koekie vol allerhande lekkerte en twee-twee op mekaar geplak met room versiersel. Dis die perfekte koekie vir oggend tee!
A crunchy cookie filled with goodness and stuck together with creamed icing. It is the perfect cookie for morning tea!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekies is lig en krakerig en smelt sommer in mens se mond en vul jou hele wese met die ryk geur van klapper.
These cookies are light and crunchy and melts in one’s mouth filling your whole being with the rich coconut flavour.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Kondensmelk koekies is sagte ryk happies met ‘n subtiele soet smaak. Hulle is ‘n gunsteling as gevolg van die perfekte balans tussen die smelt-in-jou-mond tekstuur van die twee halwes en die dul lagie karamel kondensmelk tussen in.
Condensed milk cookies are soft rich treats with a subtly sweet flavour. They are a favourite because of the perfect balance between the melt-in-your-mouth texture of the two halves and the thin layer of caramel condensed milk in between them.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Ons ouma grootjie se resep vir die heel lekkerste (en gesonde) koekies. Een is net nooit genoeg nie.
Our great grandmother’s recipe for the tastiest (and healthy) cookies. One is just never enough.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Al wat beter is as ‘n heerlike koppie Milo op ‘n koue dag is ‘n vars gebakte Milo koekie! ‘n Heerlike koekie vir die skool kosblik, ‘n lekkerny vir padkos, of vir ‘n snappie by die werk. Hierdie smaaklike ligte koekie is propvol Milo met sjokolade splinters op die koop toe. Te lekker!
The only thing better than a lovely cup of Milo on a cold day is a freshly baked Milo cookie! A tasty cookie for the kid’s lunch box, for a picnic treat or a snack to take to work. This delicious light cookie is filled with Milo and has a lot of choc chips in just to make it better. So good!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekies is van binne tot buite gevul met sjokolade – heerlike sagte sjokolade helftes op mekaar geplak met sjokolade ganache. Elke sjokolade liefhebber se droom!
These koekies are inside and out full of chocolate – tasty chocolate halves stuck together with chocolate ganache. Everey chocoalte lover’s dream!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 ‘n Pragtige donker sjokolade koekie met ‘n ligte koffie geur en vol lekker baie wit en donker sjokolade splinters. Die koekie is nie so soet nie, maar dit is sag en laat ‘n lieflike mokka geur in mens se mond agter wanneer dit wegsmelt.
A beautiful dark chocolate cookie with a light coffee falvour and full of lots and lots of dark and white choc chips. This cookie is not so sweet, but it is soft and melts in one’s mouth leaving behind a delectable mocca flavour.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekies is gesond en vol smaak. Hulle is’n heerlike kombinasie van sagte hawermout en ryk sjokolade splinters, wat ‘n koekie met ‘n sagte binnekant en krakerige rante tot gevolg het.
These cookies are hearty and flavourful. They are a delightful combination of soft oats and rich chocolate chips, resulting in a cookie with chewy centre and crispy edges.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekies is elke kind se gunsteling. Hulle lyk nie net vrolik en speels nie, maar is ook sommer baie lekker om te eet. Hulle maak die perfekte kleurvolle snappie vir enige partytjie!
These cookies are every child’s favourite. Not only do they look playful and fun, but they are truly very delicious. They make the perfect colourful snack for any party!
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekies herinner aan outydse Indiaanse beskuitjies, maar met ‘n sjokolade soentjie. Hulle vertoon pragtig op ‘n tee skikbord en sal enige iemand se hart steel met hul lekkerte.
These cookies take us back to old time Indian biscuits, but with a chocolate kiss. They look lovely on a tea tray and will steal everyone’s heart with their deliciousness.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekie word gekenmerk deur ‘n sagte tekstuur en heerlike soetigheid. Die hartjie vorm maak dit ‘n ideale geskenk vir enige iemand vir wie jy omgee.
This cookie is characterized by its soft txture and delightfull sweetness. The heart shaped form makes it an ideal gift for anyone you care for.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00 Hierdie koekie kom so reg uit ouma se kombuis. ‘n Eenvoudige koekie met min bestandele wat herinner aan ‘n lekker warm pannekoek op ‘n reënerige dag.
This cookie comes directly from grandmother’s kitchen. A simple cookie with few ingredients, but it brings back memories of warm pancakes on a rainy day.
-

R42,00 – R95,00Price range: R42,00 through R95,00