Gemmer koekies / Ginger cookies

Price range: R42,00 through R95,00

Gemmer koekies kom uit die antieke tye en is deel van die geskiedenis van verskeie volke.  Hulle word gekenmerk deur ‘n warm spesery-agtige geur.  Niks is beter saam met daardie laaste koppie tee vir die dag nie!

Ginger cookies date back to ancient times and forms part of the history of many nations.  They are known for there rich spicy flavour.  Nothing goes better with the lasty cup of tea of the day!

SKU: N/A Category:

Description

Bestandele: margarien, eiers, goue stroop, suiker, meel, rysmiddels, gemmer, naeltjies, sout, melk

Ingredients: margarine, eggs, golden syrup, sugar, wheat flour, leavening agents, ginger, cloves, salt, milk

Additional information

Weight 05 g
Dimensions N/A