Grondboontjiebotter koekies / Peanut Butter cookies

Price range: R42,00 through R95,00

Hierdie is die beste sagte koekie met die ryk neuterige geur geliefd deur vele mense.  Hulle het ‘n soet balans van suiker en ‘n knippie sout wat die algehele smaak verbeter.  Grondboontjiekoekies is ‘n klassieke gunsteling wat terug dateer na die Eerste Wêreldoorlog.  Hulle word diksels saam met ‘n glas melk geniet en is perfek vir enige geleentheid.

This is the ultimate soft cookie with the rich nutty flavour beloved by many.  They have a sweet balance of sugar and a hint of salt which enhances the overall flavour.  Peanut butter cookies are a classic favourite which date back to the first world war.  They are often enjoyed with a glass of milk and is perfect for any occasion.

SKU: N/A Category:

Description

Bestandele: margarien, grondboontjiebotter, suiker, molasse, eiers, geursel, meel, mielieblom, rys middels

Ingredients: margarine, peanut butter, sugar, molasses, eggs, flavouring, wheat flour, leavening agents

Additional information

Weight 05 g
Dimensions N/A