Sjokolade Splinter koekies / Choc Chip cookies
Price range: R42,00 through R95,00
Hierdie koekies is gesond en vol smaak. Hulle is’n heerlike kombinasie van sagte hawermout en ryk sjokolade splinters, wat ‘n koekie met ‘n sagte binnekant en krakerige rante tot gevolg het.
These cookies are hearty and flavourful. They are a delightful combination of soft oats and rich chocolate chips, resulting in a cookie with chewy centre and crispy edges.
Description
Bestandele: margarien, suiker, eiers, geursel, melk, meel, rys middels, hawermout, sjokolade splinters
Ingredients: margarine, sugar, eggs, flavouring, milk, wheat flour, leavening agents, oats, choc chips
Additional information
| Weight | 05 g |
|---|---|
| Dimensions | N/A |


